Contact


Foto

Ons help u graag om die verkoop/koop van u eiendom so vinnig en effektief as moontlik af te handel. Dit sluit onder andere die volgende in:

Dit is die verkoper se keuse watter oordragprokureurs die registrasieproses sal behartig. Die Koper kan wel die verkoper versoek of hy (die koper) van sy eie prokureurs gebruik mag maak.