Contact


Foto

LE ROUX VAN NIEKERK PROKUREURS streef daarna om u etiese, bekostigbare en uitstekende diens te lewer.

Ons dienste sluit die volgende in:

Koop en Verkoop van Eiendom en die Registrasie van Oordragte;
Bereddering van Boedels;
Familiereg;
Huwelikskontrakte;
Padongelukfondseise & Mediese Nalatigheid;
Verdere dienste.

Die prokureurs betrokke, asook hulle jare van ervaring , is soos volg:

Pieter van Niekerk (Vennoot) - 41 jaar
Pieter van Niekerk (Vennoot) - 8 jaar
Deon Cronje (Konsultant) - 36 jaar
Jana van Niekerk (Assosiaat) - 9 jaar

Soos die Bokafrigter sou sê: ʼn Goeie mengsel van ervaring en jeug!

Ons is trots daarop dat wanneer ʼn kliënt ons skakel, dan praat hulle met die prokureur en nie met sy sekretaresse nie.