top of page
GOOSE-4529.jpg
LRVN TEMP_W.png

Pieter van Niekerk 

Konsoltant 

BA(Law); LLB; BA(Hons) BD

Na jare in Hooggeregshoflitigasie, spesialiseer Pieter deesdae in boedelbereddering.

​

Ons firma doen alle boedels, klein en groot: boedels met nominale bates asook boedels waar Boedelbelasting en Kapitaalwinsbelasting betaalbaar is. Jare se ervaring in litigasie, verleen goeie vaardighede om geskille met krediteure van boedels op te los asook dispute tussen erfgename.

​

Pieter is steeds betrokke by huweliksreg. Sy BD-graad agtergrond asook nagraadse opleiding in narratiewe terapie kom handig te pas by skikkingsonderhandelinge in egskeidingsake. 

Jana van Niekerk

Direkteur

 LLB

Spesialiseer as transportbesorger.

 

Sy verleen graag hulp by onderhandelinge oor eiendomstransaksies. Jana het uitstekende ervaring vir die opening van dorp- en deeltitelregisters.

 

Sy is ook ‘n direkteur van

LE ROUX VAN NIEKERK KONSTRUKSIE en is gevolglik goed onderlê in die regswêreld van boukontrakte. 

GOOSE--5.jpg

Wanner U ons skakel praat U direk met die prokureur, en nie met die sektretaresse nie.

bottom of page